# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Yusuf Cassim, sê studente moet die finansiële ondersteuning ontvang wat aan hulle belowe is om hulle te help om klaar te studeer. Cassim het tydens ‘n besoek aan die Vervoeronderwys- en Opleidingsowerheid in Randburg gesê klagtes oor vertragings in beursbetalings en vakleerlingskaptoelaes het tot die besoek aanleiding gegee. Hy sê die regering werk daaraan om die probleme te identifiseer en te verseker studente ontvang betyds die ondersteuning wat hulle nodig het:
Adjunkminister vir Hoër Onderwys belowe optrede oor vertraagde studentebetalings [KLANK]
ENG CassimOnDelayedPayments