# Die Motorbedryf-personeelvereniging verwelkom die daling in die petrolprys, maar waarsku die skerp styging in diesel- en lampoliepryse gaan arm huishoudings swaar tref en voedselpryse laat styg. Die petrolprys daal om middernag met 52-sent per liter, maar diesel word tot een-rand-38-sent duurder, en lampolie een-rand-52-sent. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die regering moet maniere vind om die uitwerking van die verhogings op kwesbare huishoudings te verlig:
MISA vra regering om uitwerking van diesel- en lampolie-pryse op kwesbare huishoudings te versag [KLANK]
ENG MajolaONPetrolRelief