Skip to content

Minister Ramokgopa lei afvaardiging na SA-China Elektrisiteit- en Energie-beleggingskonferensie [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, lei hierdie week ʼn hoëvlak-afvaardiging na die Suid-Afrika/China Elektrisiteit- en Energie-beleggingskonferensie in Beijing. Die afvaardiging se doel is om die lewering van die 2,2-duisend-miljard-rand Geïntegreerde Hulpbronplan van strategie na instelling te versnel. Die Kabinet het ook onlangs langverwagte elektrisiteitshervorming, insluitend ʼn nuwe prysbeleid, goedgekeur. Eskom-hoof Dan Marokane wat die minister vergesel het, het aan die SABC gesê hulle soek vennootskappe om die netwerk te moderniseer:

ENG MarokaneOnOpportunities