# Die Verkiesingskommissie sê Suid-Afrikaners het positief gereageer tydens die laaste kieserregistrasie-naweek voor die munisipale verkiesing in November. Volgens ʼn voorlopige verslag het die meeste in KwaZulu-Natal geregistreer, gevolg deur die Oos-Kaap en Gauteng. Tydens die eerste registrasienaweek op 20 en 21 Junie is meer as drie-miljoen registrasies aangeteken. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sal hopelik binnekort die verkiesingsdatum aankondig:
Verkiesingskommissie verwelkom positiewe reaksie op laaste kieserregistrasie-naweek [KLANK]
ENG MamaboloOnSchedule