# ‘n Senior ondersoeker van die Direktoraat Teen Korrupsie, Mantsha Raphesu, het voor die Madlanga-kommissie getuig ‘n klagte oor bewerings van buitensporige besteding word verbind aan die taakspan vir politieke moorde. Raphesu sê die bewerings sluit in, duur verblyf, wasgoedrekeninge ter waarde van honderde-duisende rand en luukse voertuie wat na bewering deur die geheime diensrekening gekoop is. Hy sê eiendomme en gastehuise is na bewering in Gauteng en KwaZulu-Natal aangekoop:
IDAC-ondersoeker gee besonderhede oor beweerde misbruik van geheime diensrekening [KLANK]
ENG-RaphesuOnPKTTFunds