# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van Suid-Afrikaanse sokker gedurende sy termyn. Jordaan het die Belgiese afrigter, wie se vyfjaarkontrak vandag eindig, geprys vir die bou van ‘n mededingende nasionale span en die identifisering van jong talent wat gevestigde internasionale spelers geword het. SAFA se soektog na ‘n nuwe afrigter begin nou:
Sokker: Jordaan prys Broos vir sy nalatenskap te midde van sy uittrede [KLANK]
ENG-JordaanOnBroos