Skip to content

AfriForum waarsku Gaswetsontwerp kan beleggers afskrik met uitermatige staatsbeheer [KLANK]

# AfriForum sê die voorgestelde Gaswetsontwerp kan beleggings ontmoedig deur die Ministerie van Elektrisiteit en Energie en die energiereguleerder, Nersa, breër magte oor gaspryse, lisensiëring en infrastruktuur te gee. Die organisasie voer aan verskeie bepalings kan staatsbeheer verhoog, mededinging verminder en onsekerheid vir beleggers skep. Lambert de Klerk van AfriForum doen ‘n beroep op veranderinge wat eiendomsregte beskerm, deursigtigheid bevorder en groter regsekerheid vir die gassektor bied:

AFR LambertOnGasBill