Skip to content

DA bevraagteken Weermaghoof se amptelike besoek aan Rusland [KLANK]

# Die DA wil hê die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet in die Parlement vrae beantwoord oor die hoof van die Weermag, Lawrence Mbatha, se besoek aan Rusland. Dié week se besoek is gemik op die verstewiging van bilaterale verdediging-samewerking tussen die twee lande se Weermagte. Die DA se woordvoerder Chris Hattingh sê ‘n amptelike besoek om militêre samewerking te verstewig, kom neer op die goedkeuring van Rusland se militêre veldtog in Oekraïne:

AFR HattinghOnRussiaVisit