# Die Ahmed Kathrada-stigting verwelkom die regsingrypings teen die voormalige hoof van Transnet en Eskom, Brian Molefe, en PRASA se gewese uitvoerende hoof, Lucky Montana. ‘n Pensioenterugvordering van 9,9-miljoen-rand is teen Molefe afgedwing. Die Spesiale Ondersoekeenheid het twee van Montana se eiendomme bevries wat verbind word aan ‘n onreëlmatige PRASA-sekerheidstender van 5,6-miljard-rand. Anele Gcwabe van die stigting sê dit verteenwoordig belangrike mylpale in die langdurige pogings om rekenskap vir staatskaping te verseker:
Ahmed Kathrada-stigting verwelkom optrede teen Molefe en Montana [KLANK]
ENG GcwabeOnAction