Skip to content

SAMWU verwelkom Tesourie-besluit om R7,1-miljard ​​munisipale fondse vry te stel [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond het die Nasionale Tesourie se besluit verwelkom om Julie se munisipale befondsing vry te stel. Volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, is die rede vir die vrystelling van die oorblywende 7,1-miljard-rand kommer oor die uitwerking daarvan op dienslewering. SAMWU se hoofsekretaris, Dumisane Magagula, sê die Tesourie se besluit om toekennings in die eerste plek terug te hou, was roekeloos, swak deurdag en sonder enige inagneming van die realiteite waarmee munisipaliteite, werkers en gemeenskappe te doen het:

ENG MagagulaONEquitableShare