Skip to content

Spesiale Ondersoekeenheid kry bewaringsbevel teen gewese PRASA-hoof se eiendomme [KLANK]

# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ʼn bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal ontvang om twee eiendomme van miljoene rand te vries wat verbind word met die gewese hoof van die Suid-Afrikaanse Passasierspooragentskap, Lucky Montana. Die eiendomme is een in Hurlingham, Johannesburg, wat vir 13,5-miljoen-rand aangekoop is, en een in Waterkloof, Pretoria, wat 2,25-miljoen-rand gekos het. Die ondersoekeenheid se woordvoerder, Selby Makgotho, het aan Newzroom Afrika gesê die ondersoek het ʼn geld-spoor ontdek wat die eiendomme verbind met PRASA se omstrede 5,6-miljard-rand tender vir ʼn geïntegreerde sekuriteitstoegang-bestuurstelsel:

ENG MakgothoOnMontana