Skip to content

DA sê bedanking van Openbare Beleggingskorporasie se raadsvoorsitter sal nie die batebestuurder red nie [KLANK]

# Die DA sê die bedanking van die Openbare Beleggingskorporasie se raadsvoorsitter, David Masondo, is nie genoeg om vertroue in Afrika se grootste batebestuurder te herstel nie. Dit volg op die voorkomende skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini en die bedanking van ses nie-uitvoerende direkteure. DA-woordvoerder Andrew Bateman sê nuwe direkteure sal ʼn moeilike roete moet volg om vertroue te herstel, en die bestuursraamwerk wat die krisis veroorsaak het, moet hervorm word:

ENG BatemanOnChangesNeeded