Skip to content

Reserwebank-president sê wêreldwye onsekerheid kan leenkoste hoog hou [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê voortdurende wêreldwye onsekerheid, veral die konflik in die Midde-Ooste en wisselvallige oliepryse, kan leenkoste langer hoog hou. Die Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd op sewe-persent gelaat. Kganyago sê inflasierisiko’s bly hoog en toekomstige rentekoersbesluite sal afhang van inkomende ekonomiese data, inflasietendense en wêreldwye verwikkelings:

ENG KganyagoOnBorrowingCosts