Skip to content

President van Reserwebank waarsku brandstofpryse kan inflasie hoog hou [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gewaarsku stygende globale oliepryse, gedryf deur die konflik in die Midde-Ooste, kan inflasie langer hoog hou. Die president, Lesetja Kganyago het aan die media gesê hoewel plaaslike petrol- en dieselpryse onlangs gedaal het, bly volgehoue ​​stygings in oliepryse ‘n groot risiko. Kganyago sê as oliepryse hoog bly, sal rentekoerse dalk langer hoër moet bly om inflasie onder beheer te hou:

ENG KganyagoOnFuelPrices