NuusFlits: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te hou op 7-persent met die prima uitleenkoers wat op 10,5-persent bly.
NuusFlits: Reserwebank hou koerse onveranderd