# Die vakverbond Saftu vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om nie die terugkoopkoers te verhoog nadat die inflasiekoers tot vyf-persent gestyg het nie. Die sentrale bank het die koers in Mei met 25-persentasiepunte verhoog ná die brandstofprys-skok in Februarie. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die land is nie verplig om ʼn eng monetêre beleid te volg wat inflasie bo alle ander ontwikkelingsdoelwitte stel nie:
Saftu vra Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om nie terugkoopkoers te verhoog nie [KLANK]
ENG DyaniONRates