Skip to content

Staatsdiensvakbond vra Reserwebank om nie rentekoers te verhoog nie [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Reserwebank om finansiële druk op huishoudings in ag te neem wanneer die Monetêre Beleidskomitee vanmiddag oor die terugkoopkoers besluit. Ekonome is onseker of die sentrale bank die rentekoers gaan verhoog of nie. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê salarisverhogings hou nie tred met die oplopende uitwerking van inflasie en die volgehoue styging in lewenskoste nie:

ENG NaickerONReserveBank