# Die Stad Kaapstad sê vennootskappe met belangrike bedryfsliggame help om die metro se belangrike groeisektore te versterk. Dit het in die 2025/2026-boekjaar bygedra tot 15-duisend-948 regstreekse werksgeleenthede en 18,9-miljard-rand se beleggings. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die projekte word gelewer deur die stad se vennote in spesiale diensvoertuie wat in belangrike bedrywe werksaam is:
Kaapstad bekom werksgeleenthede en R18,9-miljard se beleggings deur belangrike vennootskappe [KLANK]
ENG VosONPartnerships