# Hokkie: Die GOOD-party sê die Departement van Sport, Kuns en Kultuur moet Suid-Afrika se hokkiespelers finansieel ondersteun in plaas daarvan om miljoene op amptenare se Wêreldbeker-reise te bestee. Die party se nasionale jeugorganiseerder, Kaden Arguile, sê die Suid-Afrikaanse Hokkiefederasie se openbare oproep vir skenkings is ‘n verleentheid. Hy sê spelers word elke jaar uitgestuur sonder finansiële steun terwyl van hulle verwag word om die land met trots te verteenwoordig:
Hokkie: GOOD-party sê die Departement van Sport moet SA se spelers finansieel ondersteun [KLANK]
ENG ArguileONHockeyPlayers