# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op die regerings van Gauteng en Noordwes om die krisis met North West Transport Investments dringend aan te spreek en betroubare openbare vervoerdienste te herstel. Die vakbond sê baie pendelaars in Hammanskraal bly gestrand en maak staat op taxi’s, ten spyte van ‘n vroeëre belofte dat busse beskikbaar sou wees. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vertragings beïnvloed mense se vermoë om na hul werk, skool en ander noodsaaklike dienste te reis:
MISA sê North-West Transport-pendelaars is steeds gestrand ondanks ‘n reddingsplan [KLANK]
ENG PhakamileOnBuses