# Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling, Jackie Macie, het versoek dat ʼn multidissiplinêre polisietaakspan onmiddellik ontplooi word. Dit volg op toenemende spanning tussen die plaaslike taxi-vereniging en Umbutho nadat die gebruik van sewe-sitplek-voertuie en roetebeheer tot konflik gelei het. Woordvoerder Moeti Mmusi sê twee belangrike vergaderings is vir vandag gereël om die huidige veiligheidsituasie te bepaal en die onderliggende redes vir die konflik vas te stel:
Mpumalanga se LUR sê polisie moet onmiddellik ontplooi word oor toenemende taxi-geweld [KLANK]
ENG MmusiOnTaxiViolence