# Openbare Beskermer Kholeka Gcaleka het bevind Gaugtengse munisipaliteite versuim om voedselveiligheids-wette in die informele sektor af te dwing. Meer as 16-duisend-240 kosverkopers voldoen nie aan regulasies nie, terwyl die provinsie slegs 30-persent van die vereiste omgewings-gesondheidsinspekteurs in diens het. Gcaleka sê die versuim kan verbruikers-veiligheid in gedrang bring. Sy verwys ook na skoolvoedingskemas wat nie voldoen nie, en bewyse van moontlike bedrog waarby spazawinkel-eienaars betrek word:
Verslag toon mislukte voedselveiligheids-wette in Gautengse informele sektor [KLANK]
ENG-GcalekaOnFoodCompiance