Skip to content

GIWUSA verwerp Adcock Ingram se afleggingsvoorstel by Clayville-aanleg [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA verwerp die afleggingsvoorstelle van die farmaseutiese vervaardiger, Adcock Ingram. Die maatskappy het die vakbond met ʼn Artikel 189A-kennisgewing bedien dat hy 250 werkers by die Clayville-aanleg in Ekurhuleni, Gauteng, wil aflê. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Adcock Ingram se besnoeiing-strategie is ʼn aanval op werkers:

ENG SebeiONAdcockIngram