Skip to content

MISA vra regering vir afdwinging van plaaslike inhoudvereiste van 60% in voertuigvervaardiging [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op die regering om ‘n vereiste van 60-persent plaaslike inhoud af te dwing vir voertuie wat in Suid-Afrika gebou word. MISA steun die Nasionale Vereniging van Motoronderdele- en Geallieerde Vervaardigers en sê sterker plaaslike vervaardiging is noodsaaklik om vervaardiging te laat groei, werk te skep en plaaslike vaardighede te ontwikkel. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond sê motorvervaardigers wat regeringsaansporings ontvang, moet meer doen om plaaslike produksie te ondersteun en die motorbedryf help om sy teikens te bereik:

ENG PhakamileOnLocalProduction