Skip to content

Phala Phala-hofstryd einde volgende week verwag, nadat uitspraak voorbehou is [KLANK]

# Uitspraak in president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om die Parlement se Artikel 89-ampsklagproses in verband met die Phala Phala-skandaal te staak, word teen die einde van volgende week verwag. Die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal bepaal of die ampsklagproses kan voortgaan terwyl Ramaphosa se hersieningsaansoek nog voor die howe dien. Die voorsitter van die Parlement se Ampsklagkomitee, Makashule Gana, sê die komitee sal voortgaan met sy voorbereidingswerk totdat die hof sy uitspraak lewer:

ENG GanaOnWorkContinues