Skip to content

Gesin onthul vorige sluipmoordpoging op Monicca Dube van EFF [KLANK]

# Die gesin van die EFF in Tshwane se vermoorde sekretaresse en verkiesingskoördineerder, Monicca Dube, het onthul daar was vorige sluipmoordpogings op haar. Haar man, Hilton, glo meer mense is betrokke as die 35-jarige verdagte wat na verwagting vandag in die Landdroshof in Cullinan verskyn. Dube is verlede maand in haar huis in Wallmannsthal doodgeskiet. Haar man sê die inhegtenisneming bring hoop aan ‘n gemeenskap waar baie moorde steeds onopgelos is:

ENG-DubeOnMonicca