# President Cyril Ramaphosa het die Hooggeregshof in die Wes-Kaap versoek om die Parlement se ampsklag wat verband hou met die Phala Phala-saak tydelik te staak. Die president se prokureur, Wim Trengove, het aangevoer die Parlement het nie genoeg bewyse om ‘n ampsklagondersoek te regverdig nie en die president kan onbillike reputasieskade ly as die proses voortduur voordat die hof die paneel se verslag hersien. Trengove het aan die hof gesê die versoek is vir ‘n kort vertraging van twee tot drie maande:
Ramaphosa sê ‘n ampsklagondersoek voor ‘n hofhersiening sal onregverdige skade veroorsaak [KLANK]
ENG TrengoveOnDelay