Skip to content

Meyer onthul Wes-Kaapse Uitvoerstrategie 2035 [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Regering het sy Uitvoerstrategie 2035 bekendgestel om ekonomiese groei, belegging en werkskepping te bevorder. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, wat die strategie onthul het, sê dit ondersteun die provinsie se Groei vir Werksgeleenthede-strategie deur marktoegang vir plaaslike besighede uit te brei. Hy sê die plan is daarop gemik om een-duisend aktiewe uitvoerders by te voeg en ten minste tien nuwe uitvoergeleenthede te ontsluit terwyl logistiek, handelstoegang en globale mededingendheid verbeter word:

AFR MeyerOnExport