Skip to content

Cosatu veroordeel De Beers se besluit om produksie in Limpopo te staak [KLANK]

# Cosatu sluit aan by die mynwerkersvakbond N-U-M en veroordeel De Beers se besluit om produksie by sy Venetia-myn in Limpopo vir twee jaar te staak en ‘n Artikel 189A-kennisgewing uit te reik wat een-duisend-214 werkers se voortbestaan bedreig. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die onderneming is lank reeds bewus van die uitdagings in die diamantbedryf, insluitend lae pryse en die stygende vraag na sintetiese diamante:

ENG SabelaONDeBeers