# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê daar was niks onbehoorlik aan sy vergaderings met Resolve Communications en internasionale kommunikasie-tegnologie-maatskappye nie. Politieke partye vra ʼn ondersoek ná onthullings dat Resolve, van die voormalige DA-leier Tony Leon, ontmoetings gereël het tussen DA-ministers en privaat kliënte, insluitend Starlink van Elon Musk. Malatsi sê daar is bestaande maniere om onbehoorlike druk of propaganda aan te meld, maar dis dalk onvoldoende:
Minister Malatsi ontken bewerings van ongeoorloofde inmenging by satellietlisensies [KLANK]
ENG MalatsiOnInfluence