Skip to content

NERSA publiseer redes vir Eskom se herbepaling van bates [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder het die redes gepubliseer vir sy besluit om Eskom se batebasis vir die regulering van kragopwekking te herbepaal. Die Hooggeregshof in Pretoria het Nersa in Desember opdrag gegee om die waarde van Eskom se databasis en toelaatbare inkomste uit waardevermindering te herbepaal. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê hulle het Eskom se bykomende toelaatbare inkomste van 54, 734-duisend-miljoen-rand in Februarie goedgekeur:

ENG HlabelaONeRdetermination