# Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling se Connect System het reeds sowat 400-duisend informele en mikro-ondernemings vasgelê. Die digitale platform help om spaza-winkels te reguleer en ondersteun, terwyl dit klein ondernemings bystaan om onder meer toegang tot befondsing te verkry en vennootskappe te vorm. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling en voorsitter van die tussen-ministeriële komitee oor Migrasie, Mmamoloko Kubayi, sê ‘n toepassingsplan word voltooi om die aantal geregistreerde ondernemings te verhoog:
Departement Kleinsake-ontwikkeling registreer meer as 400-duisend klein ondernemings en spaza-winkels [KLANK]
ENG KubayiONSpazaShops