Skip to content

Drankhandelaars verskerp veldtog teen minderjarige drankgebruik [KLANK]

# Die Nasionale Drankhandelaarsraad sê hy verskerp pogings om jongmense op te voed oor die gevare van minderjarige drankgebruik na die uitspraak in die Enyobeni Taverne-spraak. ‘n Woordvoerder van die raad, Lucky Ntimane, sê die KuGompo-streekhof se bevinding dat die tragedie voorkom kon word, beklemtoon die behoefte aan strenger nakoming van drankwette en groter openbare bewustheid. Ntimane sê die raad sal voortgaan om verantwoordelike alkoholhandel te bevorder om soortgelyke tragedies te voorkom:

ENG-NtimaneOnLiquor