Skip to content

AfriForum skryf R417-miljoen se munisipale vermorsing in Noordwes toe aan kaderontplooiing [KLANK]

# AfriForum het ‘n onafhanklike ondersoek versoek na die 417-miljoen-rand wat deur Noordwes-munisipaliteite aan konsultante bestee is. Die organisasie sê die ouditeur-generaal se jongste verslag toon die provinsie het die hoogste besteding aan konsultante in die land gehad, terwyl nie een van sy munisipaliteite ‘n skoon oudit ontvang het nie. Jaco Grobbelaar van AfriForum het die provinsiale regering en toesighoudende liggame versoek om die besteding te ondersoek en diegene wat daarvoor verantwoordelik is, aanspreeklik te hou:

AFR GrobbelaarOnInvestigation