# President Cyril Ramaphosa het wêreldleiers versoek om groter beleggings in onderwys te maak, aangesien dit noodsaaklik is vir ekonomiese groei en sosiale ontwikkeling. Ramaphosa het tydens die Transforming Education Summit by die UNESCO-hoofkwartier in Parys gesê lande moet van beloftes na aksie oorgaan deur toegang tot gehalte onderwys te verbeter, onderwysers te ondersteun en jongmense voor te berei vir die vaardighede wat in die toekoms nodig gaan wees:
Ramaphosa vra wêreldwye verbintenis tot gehalte onderwys [KLANK]
ENG RamaphosaOnQualityEducation