Skip to content

OUTA waarsku kontantinspuiting alleen sal nie Johannesburg se probleme oplos nie [KLANK]

# Die Organisasie Teen Belastingmisbruik sê die Stad Johannesburg moet bewys hy kan sy finansies verantwoordelik bestuur voor die Nasionale Tesourie die ​​toelaagbefondsing vrystel. Die organisasie verwelkom die Tesourie se besluit om die geld terug te hou en sê die stad moet blywende finansiële hervormings, verantwoordbaarheid en behoorlike bestuur toon. Julius Kleynhans van OUTA is van mening inwoners benodig beter dienslewering, nie nog beloftes of herstelplanne nie:

AFR KleynhansOnCashInjection