# Die Madlanga-kommissie het gehoor korrupsie binne die Polisiediens volg drie belangrike neigings. Die teen-korrupsie-deskundige Albertus Schoeman het getuig dit behels die misbruik van gesag om ondersoeke te belemmer, die lekkasie van vertroulike inligting aan misdadige netwerke, en die manipulering van verkrygingsprosesse vir persoonlike gewin. Hy waarsku georganiseerde misdaad het swakpunte in die polisie se integriteits- en teen-korrupsiestelsels uitgebuit:
Kenner identifiseer drie vorms van korrupsie binne Polisiediens [KLANK]
ENG-SchoemanOnCorruption