Skip to content

Mediapersoonlikheid Lasizwe vra meer jeuginsluiting in sake-besluite [KLANK]

# Die entrepreneur en mediapersoonlikheid Lasizwe Dambuza het die privaat sektor uitgedaag om meer te doen om jongmense te bemagtig. Hy het tydens FNB se reeks oor privaat welvaart bevraagteken hoekom jongmense feitlik afwesig is waar belangrike ekonomiese besluite geneem word. Dambuza het ondernemings versoek om te belê in die mediabedryf. Sy opmerkings het ‘n debat ontketen oor verteenwoordiging, toegang en die voorbereiding van die jeug om toekomstige leiers te word:

ENG-DambuzaOnYouth