# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het die Nasionale Tesourie, munisipaliteite en waterrade versoek om aan die eise van die munisipale vakbond Samwu te voldoen en openbare dienslewering te verbeter. Die onderwysersvakbond het sy steun aan Samwu belowe vir sy nasionale dag van optrede wat vandag plaasvind. Nomusa Cembi van SADOU sê werkers eis beter werksomstandighede, respek vir kollektiewe bedinging, tydige betaling van salarisse en ‘n einde aan uitkontraktering:
SADOU steun munisipale werkers se eise vir beter werksomstandighede [KLANK]
ENG CembiOnSamwu