Skip to content

Minister Macpherson sê projekte van R63-miljard word deur bou-mafia ontwrig [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê daar is meetbare vordering in optrede teen afpersing en intimidasie in die boubedryf. Volgens die bedryf word ongeveer 180 openbare infrastruktuurprojekte ter waarde van 63-miljard-rand weens afpersing, intimidasie of geweld vertraag. Die bou-mafia is veral bedrywig in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap. Macpherson sê gevolgebestuur is ook verskerp en 52 kontrakteurs is sedert September 2025 op ʼn swartlys geplaas:

ENG MacphersonOnConstructionExtortion