# Die Stad Kaapstad het hom skuldig gemaak aan wanadministrasie en onbehoorlike gedrag weens die versuim om voldoende basiese dienste aan inwoners van Langa en Khayelitsha te verskaf. Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het op ‘n nuuskonferensie inligting bekend gemaak oor die verslag na beweerde diensleweringsmislukkings deur die stad. Sy het gesê die ondersoek bevestig jare se diensleweringsmislukkings, insluitend swak sanitasie, onvoldoende toegang tot water, onveilige behuising, foutiewe brandveiligheidstoerusting en swak afvalbestuur:
Openbare Beskermer sê Kaapstad se diensleweringsmislukkings kom neer op wanadministrasie [KLANK]
ENG GcalekaOnCapeTownFailures