# Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor oor die senior polisie-offisier Feroz Khan wat vertroulike polisie-inligting met die EFF-leier Julius Malema gedeel het, rakende ‘n bedrogklagte rondom VBS Bank. WhatsApp-boodskappe wat getuienisleier Michael Chaskalson voorgelees het, beweer Mohamed Sayed het die VBS-kurator, Anoosh Rooplal, se huisadres aan Malema verskaf. Chaskalson sê VBS se voormalige voorsitter, Tshifhiwa Matodzi, het in ‘n pleitooreenkoms beweer Malema en die EFF het miljoene rand se omkoopgeld ontvang:
Madlanga-kommissie hoor beweerde VBS-inligtinglekkasie van Khan na Malema [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnMalema-Khan