# Die Vereniging van Staatsamptenare vier vandag 106 jaar se diens aan staatsamptenare wat Suid-Afrika deur veranderinge, uitdagings en onsekerheid gedra het. Die vakbond bevorder meer as ʼn eeu lank al regverdige arbeidspraktyke, beskerm werkers teen onregverdige behandeling, bevorder regte in die werksplek en maak seker staatsdienswerkers ontvang waardigheid en respek. Die vakbondwoordvoerder Claude Naicker sê die staatsdiens se toekoms moet gebou word op etiese leierskap, aanspreeklikheid, vernuwing en belegging in mense:
Staatsdiensvakbond vier 106 jaar diens aan staatsamptenare [KLANK]
ENG NaickerONEmployees