Skip to content

Johannesburg verwelkom Moody’s Ratings se bevestiging en positiewe vooruitsig [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het die besluit van Moody’s Ratings verwelkom om die Stad se vermoë om sy skuld oor die langtermyn te delg op ‘n Ba3-gradering te bevestig, terwyl die vooruitsig na Positief hersien is. Die stad se woordvoerder, Nthantisi Modingoane, sê dit verteenwoordig ‘n belangrike mosie van vertroue in die Stad se finansiële veerkragtigheid, sy vermoë om sy skuldverpligtinge na te kom en die sterkte van Johannesburg se grondliggende ekonomiese faktore, ten spyte van ‘n uitdagende bedryfsomgewing:

ENG ModingoaneONMoody's