# Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se anti-bendestrategie het misluk, nadat hy erken het geen bendes is tydens die eerste fase van Operasie Prosper ontmantel nie. Volgens die party word gemeenskappe op die Kaapse Vlakte steeds daagliks aan bendegeweld onderwerp ondanks die ontplooiing van polisie en soldate. Lisa Schickerling van die DA doen ‘n beroep op intelligensie-geleide polisiëring, sterker speurwerk en spesialisvervolgings wat bendeleiers teiken:
DA sê teenbende-optrede het misluk om misdaadnetwerke te ontmantel [KLANK]
AFR SchickerlingOnFailedOperation