# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê gesprekke bly die sleutel om praktiese oplossings en die handhawing van bestendige arbeidsverhoudinge te vind. Dit volg na gesprekke tussen die registrateur van Arbeidsverhoudinge en die Vereniging van Staatsamptenare oor die moontlike deregistrasie van die vakbond. Die woordvoerder van die Ministerie, Thobeka Magcai, sê die partye het ooreengekom om die besprekings voort te sit, met die registrateur wat bereid is om die vakbond te help om sy registrasie-uitdagings deur betrokkenheid, in plaas van regstappe, aan te spreek:
Minister Meth bemiddel gesprekke oor registrasiegeskil met staatsdiensvakbond [KLANK]
ENG MagcaiOnPSA