# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het oudpresident Jacob Zuma gekritiseer oor sy ontmoeting met die Gupta-broers in Indië en sê dit ondermyn Suid-Afrika se pogings om hulle uit te lewer. Sy het na afloop van die kabinetsvergadering gesê die Guptas is voortvlugtiges wat Suid-Afrika strafregtelik wil verhoor, en die regering hersien die voorregte wat aan oudpresidente toegestaan is:
Ntshavheni kritiseer Zuma oor ontmoeting met Gupta-broers [KLANK]
ENG-NtshavheniOnZuma