# Die vakbond GIWUSA sê die land se aandag word afgetrek deur teen-immigrante-betogings terwyl werkers steeds hulle werk en inkomste verloor. Die jongste kwartaallikse indiensnemingsyfers toon die land het in die eerste kwartaal van vanjaar 80-duisend werksgeleenthede verloor. Verliese in gemeenskapsdienste en handel het die afname aangedryf. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê dringende maatreëls is nodig om werk te skep, werkers te beskerm en die ekonomie te herbou:
GIWUSA vra dringende maatreëls om werk te skep en die ekonomie te herbou [KLANK]
ENG SebeiONLargestNumbers