Skip to content

Openbare Beskermer handel meer as 800 ondersoeke in eerste kwartaal van 2026/2027-boekjaar af [KLANK]

# Die Openbare Beskermer het in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar 859 ondersoeke afgehandel. Dit sluit in 714 klagtes van dienslewering, 102 bestuurs- en integriteitsake en 43 vroeë beslissingsake. Van die klagtes wat geïdentifiseer is om op alternatiewe wyse opgelos te word, is 25,6-persent afgehandel, teen ‘n afhandelingstempo van 54-persent. Woordvoerder Ndili Msoki sê een van die sake wat suksesvol opgelos is deur bemiddeling, is die terugbetalings-geskil in Ekurhuleni:

ENG MsokiONInvestigations