Skip to content

Minister Kubayi sê regering vasbeslote om om grensveiligheid te versterk [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering is vasbeslote om grensveiligheid te versterk saam met ‘n groter poging om die oppergesag van die reg te onderhou en migrasie te bestuur. In haar amp as die tussentydse voorsitter van die Inter-Ministeriële Komitee oor Migrasie het sy gister ‘n waarnemingsending na die terrein van die nuwe tydelike repatriasiesemtrum in Musina, LImpopo gedoen. Kubayi sê die komitee se doel is om seker te maak die land se immigrasiereëls word respekteer en onderhou en dat grense veilig is:

ENG KubayiONBorder